met net 'n brood en 'n mond vol fudge

…deur francois rademeyer

kop se dinge

Dis donker om my. Ek sien die son opkom, en sak, maar die lig kom nie by my uit nie.

Die kosmos giggel en wys vinger.

Ek kan die lag hoor in die agtergrond terwyl trane by my hart uit loop.

Ander se trane is mos vir die show, dit dra nie gewig nie. Dit is iets om oor te skinder as ons mekaar in die gange van Checkers raakloop.

“Fok jou!” Skree ek in my kop, my hart en my seer sit op my mou en frons.

Iewers in die baarmoeder van emosie begin Gatvol se hartjie te klop. Langs hom le sy tweeling sussie Opgee.

In ‘n makabere dans om oorlewing draai Gatvol sy naelstring om sy sussie se nek.

Iewers raak ons gatvol en kom tot die besef dat daar nie tyd vir opgee is nie.

Single Post Navigation

One thought on “kop se dinge

  1. Opgee is nie ‘n opsie…. tyd dat meer Gatvol raak!

Kom gesels hier saam...

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 658 other followers