met net 'n brood

en 'n mond vol fudge

Zuma se presidential tottie maak moles

Skildery van Jacob “Losgulp” Zuma

Die skildery wat geskep is deur die kunstenaar Brett Murray toon Zuma met sy gulp oop en sy penis blootgestel. Dit is vir R136 000 verkoop by die Goodman Galery in Johannesburg.

Jackson Mthembu, ANC-woordvoerder, het gesê die “walglike en ongelukkige voorstelling van die president” is beledigend en die party vat die saak hof toe.

Selfs n koerant wat hieroor berig het is gevra om die skildery se foto van hulle webwerf af te haal.

Mthembu sê Murray se “sogenaamde kunswerk” beskadig die beeld en die waardigheid van Zuma as beide president van die ANC, president van die republiek en as mens.

Ek natuurlik, wel, wat sal ‘n man nou sê. Dalk dat hy steeds lelik is al is sy gesig geel geverf?

Ek weet darem nie of ek R136 000 sou betaal daarvoor nie, maar beter as Murray sou ek nie kon doen nie. In vier kleure het hy waarvoor Zuma onthou gaan word op doek vas gevang.

Die waarheid het ‘n manier om seer te byt!

Mei 18, 2012 Bygedra deur | Afrikaans, Aktueel, Politiek | , , | 5 Kommentaar

Juju, ek wil ‘n plaas hê…

Ek het pragtige woorde gekry vir ‘n ou bekende Afrikaanse Volksliedjie. Dit is soos volg. Dalk kan ons dit as deel van “verwerkte Afrikaanse Volksliedjies” sing

Malema ek wil ‘n plaas hê
Watse plaas my Kameraad
Wil jy dalk ‘n Melkplaas hê
Nee Juju nee
‘n Melkery die wil ek nie…
Want vroeg opstaan die gaan ek nie
Wat my sal plesier
Is ‘n plaas vol koringbier!

Malema ek wil ‘n plaas hê
Watse plaas my Kameraad
Wil jy dalk ‘n Beesplaas hê
Nee Juju nee
‘n Beesteplaas die wil ek nie
Want drade span die gaan ek nie
Wat my sal plesier
Is ‘n plaas vol koringbier!

Malema ek wil ‘n plaas hê
Watse plaas my Kameraad
Wil jy dalk ‘n Wynplaas hê
Nee Juju nee
‘n Plaas vir wyn die wil ek nie
Want wingerd snoei die ken ek nie
Wat my sal plesier
Is ‘n plaas vol koringbier!

Malema ek wil ‘n plaas hê
Watse plaas my Kameraad
Wil jy dalk ‘n Wildsplaas hê
Nee Juju nee
‘n Plaas vol bok die wil ek nie
Want baie werk die soek ek nie
Wat my sal plesier
Is ‘n plaas vol koringbier!

Malema ek wil ‘n plaas hê
Wat se plaas my Kameraad
Wil jy dalk ‘n Graanplaas hê
Nee Juju nee
‘n Plaas vol graan die wil ek nie
Want oes en plant verstaan ek nie
Wat my sal plesier
Is ‘n plaas vol koringbier!

Malema ek wil ‘n plaas hê
Watse plaas my Kameraad
Soek jy dalk ‘n Sitrusplaas
Nee Juju nee
Op ‘n Sitrusplaas werk jy jou vrek
As die trekker staan en die damme lek
Laat die Witman liewer boer
Ek bly lekker in my shack!!!

Bedanking: Dankie aan Chris wat die aan my gestuur het!

Maart 8, 2012 Bygedra deur | Afrikaans, Francois Rademeyer, Politiek, Uncategorized | , , , , , , , , , , , | 3 Kommentaar

South Africa is undergoing another change.

South Africa is undergoing another change. How awesome is that?

Julius Malema has been reprimanded and will hopefully disappear into the vortex of silence where he deserves to be. He brought nothing but strife between people of different cultures.

Something which has no place in this country is racism. We all know about the blood that our beautiful country shed in the name of the biggest wrong against humanity ever created by ourselves.

There is the perceptional view that white South Africans should be living in a state of guilt about the past. That they should ‘right’ the wrongs of the past. Yet the reality is that each nations through the ages did what had to be done at the time.

South Africa did the same, and it does not make it right, but should we be constantly focused on the past while the future is spinning out of control creating a new set of crimes against humanity?

I have always maintained that ‘apartheid’ had nothing to do with me. I remember that Nelson Mandela became President of South Africa in 1994 (I was only 14 years old), yet I remember nothing about politics.

I was a child in a country at the peak of change.

I’m not ashamed of this, rather proud I’d say. And why shouldn’t I be? I have never carried hate towards people of different cultures. I never fought in any ‘Apartheid-war’, and I sure as hell never allowed a racist view to dominate my behavior towards others.

I should not be paying for the mistakes a handful of hating whites made more than two decades ago, even if they were my people I had no part in it.

Not even the right to vote about it since I was to young at the time.

Yet, today I’m paying through unbalanced procedures like ‘Affirmative Action’ and ‘Black Empowerment Projects’ which move me to the back of the line when it comes to opportunities because I’m white.

Once again paying for the sins of people I never even knew. This time by being the victim of ‘Reversed Racism’, the very thing we tried to eradicate after the birth of our awesome rainbow nation.

The very nation which I happen to believe in.

February 27, 2012 Bygedra deur | English, Francois Rademeyer, Politiek | , , , , , , , | 4 Kommentaar

breinorree: dis amper soos diarree, maar net in jou kop.

Daar’s so ongelooflik baie om voor dankbaar te wees in die lewe, en tog sukkel ons om dit raak te sien. Wel, ek sukkel om dit raak te sien as ek die koerant oopmaak en lees van dinge soos plaasmoord, en die verkragting van babas.

Kan ek kwalik geneem word daarvoor?

Ek dink nie so nie.

Ek dink die media het lankal besef dat die wit geverfde huisie met die groen grasperk en 2,7 kinders nie die koerante gaan verkoop nie.

Wat wel die koerante gaan verkoop is daardie vyftien sinne wat duidelikheid gee oor waar die Springbokke se Kaptein sy lallie ingedruk het; en ‘n bladsy afgestaan aan NOG ‘n artikel oor die wapentransaksie van destyds. Read more »

November 26, 2011 Bygedra deur | Afrikaans, Aktueel, Politiek | , , , , , , , , , , , , , , , | 2 Kommentaar

hoekom moet ons generasie hiervoor betaal?

Ek het al in die verlede probeer om hieroor te skryf. Elke keer het ek dit weer uitgevee omdat ek gevoel het dat my reaksie dalk net ‘n bietjie te erg is. Gedink het dat ek dalk eers moet wag voor ek my uitlatings die wêreld instuur.

Ek was 14 jaar oud toe Nelson Mandela die land se President word. Ek was kind. Wat ek onthou van Apartheid is boomklim, cowboy en croocks, kleilat gooi, en karavaan vakansies by Witsand. Read more »

November 23, 2011 Bygedra deur | Afrikaans, Francois Rademeyer, Politiek | , , , , , , | 17 Kommentaar